Die mannin die maan

Dit was volmaan laasnag. Die hond het geblaf.
Die vrou het weer gekom, maar wou nie in die huis inkom nie. Sy het buite voor die toe venster gestaan.
Die hond het saggies gegrom.
Sy het die skewe kant gordyn versigtig reggetrek. en toe weggegaan, stil soos sy verskyn het.
Die hond het verskrik getjank

(En toe gil die buurvrou :Voetsek jou fokken brak!)

10 thoughts on “Die mannin die maan”

Leave a comment