Ons kuier tans baie lekker met die Kapenaars. Daar is nie eintlik geleentheid om te blog nie. Ek hoop om teen die einde van volgende week terug te wees met die visvangstorie. Intussen, mag die naweek wat voorlê net vreugde en plesier bring.