Vandag kom ons derde Kaapse kleindogter vir ons kuier, saam met haar ma, ons skoondogter, wie se ouers ook hier woon. Dit beteken dat ons haar nie so baie sal sien as die ander twee nie, maar dis nog steeds ‘n bonus kuier. Kan ‘n oupa nou so geseënd wees!
En die pa wat alleen moet agter bly die werk ter wille–somebody must bring home the bacon, boikie! Maar ons sal aan jou dink as ons ‘n glasie rooies skink en op jou in jou alleenheid drink en vir jou sê “Hier gaan alles flink en blink!”
Geniet!!
Lekker kuier Lewies – jy klink na ‘n nice oupa! Luister jou Naxos Cd’s en enjoy jou mense.