Mijn liewe vroukie

Lyk my ‘n man kan nogal score hier as jy jou safte en romantiese kant wys, so sien ek daar op die kommentaar op Prinses se blog. Nou plaas ek so ‘n lawwe versie wat ek eenkeer vir my Vroukie aanmekaar getimmer het. (Ek het nogal gescore, hoor!)

Opgedragen aan mijn allerenigste, mijn eige vroukie

Mijn liewe vroukie, ek is zo blij jy is die oukie

wat myn van heel bowe ben gegeef

ganz mijn leven hier beneden saam te leef

ek lief jou altyd so veel en so baija

totlat ons eendag hiervandaan moet tsamaia

en zamen op een pienke wolkiekie

die ingelharpiekies laat tjie tjie !

mijn liefste lewensmater als ik jou gedenk

worden de goorste dag een fraai geskenk!

10 thoughts on “Mijn liewe vroukie”

  1. Nou wie het nou kon dink dat een van ons droommans kan wees?Wens myne wil vir my eendag ietsie skryf….tsk.

  2. Therina, ek lees daar op Viswyf se blog jou kommentaar, dis nou weer daai dingetjies van ‘n vrou se kant af wat ‘n man se hart vermurwe!

  3. Aaaag kyk net hoe romanties!Jong ek gaan regtig ophou om jou been te trek oor die ou borsie … Jy moet miskien maar ‘n spesialis kry om te kyk daarna. Mens se aftrede is bedoel om te geniet en jy kan nie as jy kort-kort siek is nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s