ek het die klok hoor lui en ek wens ek het geweet waar die fokken bells hang dat ek hulle kan stukkend slaanmaar gelukkig weet ons waar die valium is – nou net die klokkie vir die nagsuster lui sodat sy kan bring
hallo Poppie, Tronkie en Ffion, lyk my ons is eens oor die opfok en die kommersialisering van die feesgety. Of jy nou daarin glo of nie, dis so ‘n feestelike tyd wat deur geldsug (siek!) opgefok word. heppie krismis!
& Bells
Haha, Pruim, fokien skerp!! met eish, né!
Fantasties!
Dankie vir die sterretjies, Berwick.
ek het die klok hoor lui en ek wens ek het geweet waar die fokken bells hang dat ek hulle kan stukkend slaanmaar gelukkig weet ons waar die valium is – nou net die klokkie vir die nagsuster lui sodat sy kan bring
A, Lewies – ek is mal hieroor!!stat.