Hier is al die heel dag so ‘n hardlywige donderweer, vol beloftes maar sonder resultaat. Dalk deur die nag gebeur daar iets. Maar nou gaan ek kiep, fok Insomnia en fok sommer haar suster ook.
Hier is al die heel dag so ‘n hardlywige donderweer, vol beloftes maar sonder resultaat. Dalk deur die nag gebeur daar iets. Maar nou gaan ek kiep, fok Insomnia en fok sommer haar suster ook.
Hoop jy het salig geslaap, en nie van Jurie en Hes gedroom nie……
…en sommer haar antie ook ……
pasop dat oom MUGABE nie jou donderweer ini hande kry ni….dan word anti flora en fona ook betrek by die hardlywige spul..LoL
het dit toe gereen?
ons hie in rustenburg sukkel ook met die hardlywigheid!
Die volk moet homself purgeer van die sondes van die wêreld, dan sal die reën kom!