Vat so! December 18, 2008 Lewies Mymer 5 Comments Ek het my vandag so vervies vir so ‘n geslaglose skepsel hier by die werk ek had lus en skop hom op sy koek. Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Ek lees nou eers die raak en skater dat die wêeld weergalm. Goed gesê! EK kan een ding sê, julle blogmense laat my lag! Reply
🙂
Ek sweer ek MOES nou iemand in die huis wakker gelag het!
nou dink tot my jack russel ek het my marbles verloor soos ek gorrel …. hehehehehaaaaaaaaaaaa
Hi Lou, Tronkie, Pruim!!
Ek lees nou eers die raak en skater dat die wêeld weergalm. Goed gesê! EK kan een ding sê, julle blogmense laat my lag!