Sonde met die bure 1: Sny jou gras, poephol!

 

Ek is vandag besig met allerhande huishoudelike chores en het nie eintlik tyd om iets op die blogs te sit nie, nou plaas ek maar hierdie briefie wat ek so ‘n ruk gelede aan ‘n ou hier onder in straat gestuur het. Hy was een van daai wat nie die gras op sy sypaadjie gesny het nie, tot erge wrewel van almal in sy onmiddellike buurt. Ter agtergrond, Makweteng was die ou lokasie wat later gesloop is om plek te maak vir ‘n blanke woonbuurt, Neserhof, so in die laat sestigs. Na 1994 was daar ‘n kortstondige poging van die ou inwoners om die gebied weer terug te kry. Die brief het nie gehelp nie, maar dalk het daai ou se moer gestrip en sy bloeddruk gestyg. Tweede prys!

(Spel, tik, grammatika en alle ander foute intended)

TO THE HOUSEHOLDER OF 15 COETZEE STREET

CONGRATULATIONS!!!

THE COMMITTEE OF THE STRUGGLE TO RESTORE THE WHITE ELITIST SUBURB NOW CALLED NESERHOF TO ITS ORIGINAL GLORIUS STATE AS MAKWETENG, DEROGATIVLY KNOWN TO WHITE SETTLERS AS DIE OU LOKAASIE, HEREBY CONGRATULATE YOU ON YOUR PERSISTANT EFFORTS TO RETSORE NESERHOF TO ITS PREVIOUS NATURAL BEAUTY AND INDIGINOUS FLORA BY REFUSING TO BOW TO WHITE SUBURBIAN PRESSURE TO CUT YOUR GRASS. THEREBY YOU ARE SUPPORTING OUR STRUGGLE TO MAKE NESERHOF LOOK LIKE THE OU LOKAASIE AGAIN.

WE WOUD LIKE TO HONOUR YOU BY GIVING YOU A BIG PRICE, YES, A BIG PRICE!!! YOU WILL SHORTLY RECEIVE A DRUM OF TLOKWE, ENOUGH TO LAST YOU A LONG TIME AND MEANT TO ENJOY WHILE YOU WATCH THE WEEDS AND GRAS GROW TO TRANSFORM THE WHITE NESERHOF WHICH WAS STOLEN FROM OUR PEOPLE INTO THE SPLENDOUR THAT ONCE WAS MAKWETENG, DIE OU LOKAASIE. IN FACT, WE, THE COMMITTEE, WOULD VERY MUCH APRRECIATE IT IF YOU WOULD JOIN US FOR A DRINK AT THE BIG TIME TAVERN IN PHELELANE STREET IN JOUBERTON TO COLECT YOU PRICE. WE WILL ARRANGE FOR THE PRES TO BE PRESENT TO TAKE A NICE PHOTOGRAPH OF THE PRICE GIVING SO THAT THE PEOPLE CAN SEE HOW YOU SUPORT OUR CAUSE.

WE, THE COMITEE, SALUTE YOU AS A TRUE COMRADE IN THE STRUGGLE!!!

YOURS IN THE RESTORATIAN OF MAKWETENG!!!

HAPPY OFFENTSE NDABAKINDE AKA FOKOL CUT GRASS.

CHAIRPERSON

WE WILL RECLAIM MAKWETENG! BACK TO THE OU LOKAASIE!!

4 thoughts on “Sonde met die bure 1: Sny jou gras, poephol!”

  1. Lewies,mooi so!Ek het net so ‘n wrewel in my buurman regs van my.As ek nog EEN Saterdagoggend LIIIIIEFLING van Ge Kortsen hoor bulder uit Buurman se Camry terwyl hy ‘n oil change of iets dergliks doen,gaan ek sy ARMS afruk,en hom met die bloedkant deur die bek slaan…aaaaargh?!

  2. Hi Maankind, ek gaan nou loer!Modderkoekie, steek die koue kant van ‘n rooiwarm yster in sy agterent, ja, die koue kant, dan kan hy dit nie uittrek nie!Hallo Andre, Tronkie, lekker om die Kapenaars hier te sien!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s