Hier oor die dradeloos teem Laurika Rauch so melankolies “Kersfees kom, Kersfees kom” daai liedjie van Koos Du Plessis. Ek wil ‘n laaste versie bylas “Gaan Kersfees, gaan” Fokkit, my lewer en my beursie kan dit nie meer hou nie.

Ai, Lewies.Probeer tog geniet.Gooi die beursie weg, dis tog leeg!
Lou, dis van te veel geniet dat ek so voel!
Ag nee Lewies man – dis ‘n mooi liedjie. Jy moet jou houdinkie verander. Anders gaan die feestyd vir jou dubbeld so lank voel!
Vir jou beursie het ek simpatie.Vir jou lewer nie.Se net eheh en hou jou mond toe…Maar dis ook nie altyd so maklik nie, ne?
Hoe lekker kak Tronkie my nou uit. Ja Andre, die tyd van die jaar is goeie voornemens maar ook net flou gedagtes.
Ek stem, Lewies.
………leen tronkie se beursie ….
Berwick en Pruim, hallo daar! Tronkie is so snoep met haar mys ek is te bang om te vra oor die beursie!
LMFGA vir jou!! Hoe gaan dit daar met jou en Bacchus??
Tronkie, daai ou is nie my pel nie.
🙂