Hiert jou lelik!! December 22, 2008 Lewies Mymer 5 Comments Die bleddie muskiete pla my laasnag so dat ek weer dink aan die vrou wat so lelik was dat die bye haar gebyt het! Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Hallo Ludwig,Tronkie ,Pruim, Flenters en Thomas, mooi was nog nooit lelik nie, en lelik was ook wragtag nog nooit mooi nie! ‘n Mooi Kersfees vir julle! Reply
Hehehe … arme ou vrou … sy moes darem lelik lelik gewees het ….
Shame ek wil darem nie ook nie as daai vrou bekend staan nie…..
muskiete ……het smaak
🙂
Hallo Ludwig,Tronkie ,Pruim, Flenters en Thomas, mooi was nog nooit lelik nie, en lelik was ook wragtag nog nooit mooi nie! ‘n Mooi Kersfees vir julle!