Ek reken die blogs gaan stillerig wees die vogende paar dae, dus sê ek vroegtydig Geseënde Kersfees aan al die bloggers met wie ek kennis gemaak het sedert ek begin blog het, al daai ouens wat ek sonder voortvarendheid my kubervriende kan noem. Mag julle ‘n baie aangename Kersgety beleef en lekker kuier met familie en vriende. Die wat gaan dryf, dryf veilig! Tjek julle een van die dae.
Dankie Lewies en dieselfde vir jou!
Vrede in jou hart my kubervriend – en Lig en Liefde – lag baie.Dryf jy ook veilig. Ons soek jou heelhuids terug. Hou maar vir Bacchus op ‘n short leash.
Koes tog net vir die sopperige soene !
Geseënde Kersfees……. en mymer in Vrede
Hi Monica!
Bacchus is ingekort, Tronkie!
Hi Andre, dis daai sy soen né!
Thanks Pruim!