Voorspoed

Ek en Vroukie sit hier by ons dogter en haar gesin in Stanford, ons seun en sy gesin het so vir drie dae ook hier gekuier. Kan ek ooit gelukkiger wees as in hierdie pragtige dorpie omring met die mense wat ek lief het, en natuurlik die drie kleinkinders! Ek wil nie misbruik maak van die rekenaarfasiliteite nie en sal die blogding weer opneem as ek tuis is. Net jammer mens mis so baie inskrywings van die ander bloggers.

Vir almal van julle, mag die jaar wat voorlê geseënd en voorspoedig wees, gevul met alles wat julle nodig het, maar bowenal met liefde, vreugde en vrede in oorvloed.

Advertisements

3 thoughts on “Voorspoed”

  1. Terwyl jy daar is, kyk sommer vir ‘n stukkie eiendom. Ek verneem die dorpie is uitstekend strategies gelee om die hele Wes Kaap te bedien.Mag 2009 vir jou net positiewe dinge oplewer om oor te mymer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s