Barnard befok

Ek weet voor my siel ek hou nie van Chris Barnard se skryfwerk nie, dis nou die een in lewe, nie die wyle een nie. Maar so waar as fok, ek staan daar in CNA tussen al die goeterjies en kakkerjies op hul rak en ek koop Oulap se Blou, seker maar gefnuik deur die mooi aanbieding. Skiet my maar, maar die boekie is soos basaarbeskuit, semelrig en stowwerig, bo in en onder uit sonder sonder voedingswaarde. Soos die Woef hondekos wat die Engen garage op die hoek verkoop. Dalk is ek literêr diabeties vir sy skryfsels. So, almal wat my van literêre heilgskennis beskuldig, ek beken skuld: vonnis en fusilleer! Skiet hom burghers, laat sy veradderlike bloed drup op die heil’ge grond van ons geliefde moedertaal!

Advertisements

22 thoughts on “Barnard befok”

  1. Jy is skreeusnaaks. Het nog nooit Chris Barnard se goed gelees nie. En ek gaan nou twee maal dink voor ek dit koop, miskien eers in die biblioteek gaan kyk 😉 lekker dag vir jou Lewies!

  2. Ek kom in vrede. Wil net sê jou kommentaar daar by Kortgat dat geld die wortel van alle kwaad is, is verkeerd. Die LIEFDE vir geld is die wortel van alle kwaad. Vrede.

  3. Jou kommentaar oor VVV: Lewies, die interessantheid is dat hier op AARDE soveel onverklaarde goed is dat dit mens vir bai lank kan besig hou. As ons heelal moet dink, huiwer ek oor alles wat daar kan uitkom.

  4. Ook nognie sy goete gelees nie. Praat ons nou van daai orige ou man wat die harte oorgeplant het? (of is ek weer té vertraag?)

  5. Dankie vir die inloer by my, bly ek kon jou inlig oor die voor/nadele van selfbevlekking, hoop nie die info is ontydig nie! lekke aand!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s