9 thoughts on “Raasgat”

  1. Ja, die voels raas, maar dis al wat hulle kan doen.Hulle se “maak klaar, maak klaar”Dan luister ons maar.

  2. Die hadida is nie al voel wat soms met dagbreek pla nie….Dankie vir die kommentaar dar by die “Wat As” blog.

  3. Ek sweer hulle is direkte afstammelinge van terodaktiele. Maar hulle hou darem die tuin bietjie slakloos.

  4. Lewies,Ek hardloop 4 uur in die oggend met ‘n houtlepel en broodpan in die tuin rond.En ek maak geraas dat die blou vonke staan.Net om die bliksems se bekke stil te kry.Om terug te gaan en te gaan slaap daarna?Nope.Slaap is weg oggend vir oggend.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s