Askies!

So tjek ek vanoggend tersluiks my skoftin–gesonde slaaibestanddele, reste van gisteraand se hoender en blikmielies. Toe sê ek vir Vroukie, heel grapperig, dis mos nou die hoender met die kropinhoud. Toe kry ek daai Kyk, en Valentine’s is om die draai. Ek hoop Florrie se Bloemiste het nog van daai post Krismis pre Valentines specials.

18 thoughts on “Askies!”

  1. Kry ek nou hoendervleis..pardon the pun,Boesman het ook altyd van ‘n skoftin gepraat.Dis ‘n woord wat ek jare laasgehoor het.

  2. Hoop dat jy al uit die honnehok is, snaaks hoe humor tussen mans en vroue verskil, ek dog ook dit was somer vlink gedink van jou kant af.Dankie vir die komentaar daar by my.

Leave a reply to pasella Cancel reply