Daar op Therina se blog was so ‘n gespot en geskater oor kort mannetjies, wat my laat dink aan die grappie wat ek êrens eenkeer op ‘n blog gelees het, met apologie aan die oorspronklike blogger.
Wanneer mag ‘n man maar ‘n dwerg bliksem?
As hy met jou vrou dans en sê haar hare ruik lekker!
😉
skerp skerp skerp
lekker lag ek nou!!
Groot groot oorlog nê! Al is hy ‘n dwerg.
Hi Hutton
Regte stofpoepertjie, Therina!
Hi Griet, so is ons gemaak!
Goed gesê, Kammakazi.
Hi Dalla se Pa
Hallo Lou
Hi Stoutgat, al is hy klein, die koerasie is hoog!
Jou kommentaar daar by Loki 3: Dis hoekom ek so dag of wat vroeer oor keuses geskryf het. Soos met skaak, kan mens ‘n doelbewuste skuif maak, en jy dink jy weet hoe dit daarna gaan verloop, maar jy word time en again onkant betrap.
Hehe!
oe eina