Liefdeswee, o wee

 

In my studente jare hou ek my lyf digter

En skryf rympies geswaai of nugter,

Skoon beswymel deur die vrolike fees

Van netjies verpakte vroulike vlees

In ‘n skrapse seksie polka dot bikini

Wel, party had ook nie net ‘n biekie nie

Ek had soms my hande plesierig vol

Met ‘n mollige eerstejaar potjierol

Haar bates bultend soos deeg in ‘n pan

Haar oë lag “Kom probeer my vang!”

Ai., dit was die dae van my jonkheid

Deurgebring in ‘n beswyming van dronkheid,

Nee, nie die een van drank en brassery

Maar van handjies hou en vryery

Ek verbeel my daar was nog ‘n liefdesplesier

Daar was mos drie, of was dit vier?

Advertisements

15 thoughts on “Liefdeswee, o wee”

  1. Maklik: ek het gedog dit sal lekkerder as swot wees, daar by daai einste Potch, en ek dog ek moes as ek seks wou he…(Doppers, jy weet…)Toe is dit nie lekkerder nie….

  2. Hi Leon–nee die bleddie slang het toe die padda gevang met al die bloed in sy alkoholstroom en is dood aan alkoholvergifting!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s