Die trolle se werk?

Dink julle die trolle is terug? Ek sien ou Kaal (Het) Niehuis se bladlese is die hoogte in. Dink julle daai ou is ‘n sosiopaat? Ek lees nou die dag so iemand het die vermoë om mense in so ‘n mate ‘n rat voor die oë te draai dat hulle weet hy lieg maar hulle glo hom tog.

Geniet die Dinsdag–dis my gunstelingdag van die week, die verste van Maandag af!

Advertisements

15 thoughts on “Die trolle se werk?”

  1. lewies ek dink die ou is nou die spreekwoordelike sondebok. die afrikanerkollektief het nou n target om al sy frustrterende projeksies na te projekteer. eerder hy as ek.

  2. En Kaal Niehaus se kommentare deur ander op sy blog lees lekker soos ‘n slapband boek op ‘n internasionale vlug! Dankie vir die perspektief oor Dinsdag.

  3. Jou kommentaar oor die medikasie: Ek het ‘n worshond wat nou gaan vir 14 jaar. Op sy laaste bene, vergrote hart en water, maar hy is baie naby aan die hart, so hy kry maandeliks sy chroniese medikasie wat netsoveel as sy baas s’n kos.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s