Ek en Buurman staan so en gesels oor dit en dat en die tuin. Ek kla dat die kweek die kikoejoe inneem en dat die lawn so verwaarloos lyk. Hy sê hy het nou nylon, want dis wat al die buurt se honde op sy lawn kom doen!

Xs bietjie blond vanaand wat is nylon, dalk die landmyne wat op sy gras gelos word???
Wat? Hoenou? O! Jinne…hehehehehe
Hi Duiweltjie, nee jong, figure hom self uit! (lees die eerste lettergreep op sy Afrikaans)
Hi Klarisabet!
Hehehe, sal die een vir Hartman vertel..Lekker dag daaikant.
Dankie Lou, en mag Koning Sol julle vandag genadig wees!
Lewies baie goed