Om die blogs te lees laat my terugdink aan die jare toet toe ek ‘n inwoner van Vishuis op die Kovsiekampus was. Dis soos om in die koshuisgange te stap en by die kamers in te loer. In elke kamer is die ouens aan die gesels oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, elkeen wat inloer gesels saam en stap dan verder, en oor dit alles hang ‘n rustige atmosfeer van gemeensaamheid.
Voorwaar ‘n lekkerte en voorreg hier in Blogland…
Yip … so reg!
En hier en daar word daar seker ook so ietsie saam met die gesels genuttig?Ek hou van die nylon storie.
Naand … skies … More Lewies!!!
Lekker amper soos om ‘n kampvuur…