Vroukie het so pas die pad gevat Pretoria toe–sy het more van vroeg af ‘n workshop daar. Die feit dat sy more verjaar vererger die situasie, maar as jy in diens is moet jy maar maak soos Baas sê. Ek sal more iets spesiaals doen om haar te treat. Ek het ‘n paar idees gesteel by Thomas en sal my daardeur laat lei.
My lewensmaat
My hart se maat
My sonskynvrou
Ek is lief vir jou
Geluk met die wederhelfte se verjaarsdag. Hoop jou plannetjies werk uitstekend.
HEITA!!! Geluk Lewies so metvroulief se verjaarsdag.. en daai is nou ‘n great versie… haar ogies sal blink.
Dankie Andre!
Dankie Elza!
Nou ja Murphy, dan had ek die kat aan die stomp kant beet–maak nie saak nie, ek laaik jou (blog) nog steeds!
Bravo!
Mooi lewies, jy kan dit doen, baie teeliggies/kersies kan ook die atmosfeer aanhelp….:>)))
Thanks Therina!
Hallo Isak! ‘n Plesier om jou hier te sien.
Jissie Duiweltjie, hoe praat jy nou van vuur!?
LOL… dit maak mos die atmosfeer…. nie te groot vuur nie hoor!!! Lol geniet dit…. BTW jou versie vir vroukie is pragtig, my ou manlief kan ook mooies skryf as hy die dag wil.:>)))
So sweet Lewies
hi Oom F!