Cheers, Rian

 Ek sien in Rapport dat Rian van Heerden bietjie moeilikheid opgetel het by Ofm. Die vent irriteer die hel uit my uit met sy arrogansie en sy slapgat gebruik van Afrikaans. Hoop hy verkas spoedig.

Advertisements

12 thoughts on “Cheers, Rian”

  1. Nee man Nefie, moet nou nie jou bloeddruk so opjaag nie! Grinnik. Is dit die Afrikanerkwaal … daai doring in die vlees? Kwaadgeit?Hallo!

  2. Gigigigi … eendag op Loftus, voor Rian daar ook gefire is … sal dit nooit vergeet nie … sy woorde oor die PA … ‘Daar was blykbaar ‘n drie’ …

  3. Dis sy modus operandi om te kyk hoe vinnig hy gefire kan word. Moet sê, toe hy nog bestuurder van Tuks FM was het ek gereeld na hom geluister omdat hy moer snaaks kon wees, maar dit was lank terug.

  4. Papeslaai, ek hou van iemand wat lekker witty kan gatskeer, maar wat die ou hier kwytraak is snert. Hy is nou juis aan die woord as ek huis toe ry. Ek sal maar my Robbie Klay cd afstof!

  5. Snaaks, jy het nou die dag gese die man krap jou sterre. Hy het mos so simpel tv program ook gehad: Skuur. Weet nie wat die mediamense in hom sien nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s