Op Sondag 2 Februarie 1659 blog Jan van Riebeeck as volg: “Heeden is, Gode loff, vande Caepse muscadel ende andere witte druyven d’eerst mael wijn geparst”
Gode loff, voorwaar!
Op Sondag 2 Februarie 1659 blog Jan van Riebeeck as volg: “Heeden is, Gode loff, vande Caepse muscadel ende andere witte druyven d’eerst mael wijn geparst”
Gode loff, voorwaar!
Dis nogals ‘n rukkie terug nê
Baie baie snaaks, Lewies!
heheheh!
Many moons ago, Monica!
Hi Berwick!
Gegroet, Annemari!
Hallo Feeks (Jis, dit klink onbeskof!)Nietemin, welkom hier!
Hi Flenters, lekker skerp na die kuier by die see né! Bly jy is terug.
HI Therina, Oom Jan had many tricks up his sleeve!
Amen
Hallo Izak!
Hik…wondervog…van jou kry ek nooit genog