Hierie internet is vanaand so stadig soos harmansdrup in ‘n freezer. Ek gaan liewer lees of TV kyk voor ek moer strip vir ‘n lewelose stuk masjien. Het die Pirates of Penzance weer kabel gesteel in die Mosambiek stroom?

Dit lyk so,,,,
Hallo Lewies, jong gooi diesel in daai masjien in, en slinger daai slinger.