Ondernemingsgees

 Ek sit nou en blaai deur onse dorpskoerant en lees die klein advertensies, daar waar enigiets van ‘n hout piepot tot ‘n duikboot adverteer word. Dr Owama adverteer, naas die gebruiklike Lucky with casino and Lotto en vergroting van daai orgaan waarvan Joost erken dat hy minder bedeeld is, dat hy ook raad het met die seldsame kwaal “watter in the vijun”.

‘n Ander ou smous “passels”, 350 stukke en meer.

Ja, so traai ons maar.

13 thoughts on “Ondernemingsgees”

  1. Hallo Berwick, ek is eintlik ‘n Knersdorper, hier neffens Potch. Die koerant heet Klerksdorp Record, en nogal ‘n baie lekker dorpskoerant, baie indrukwekkender as die Herald.

  2. Probeer is die beste geweer, seg hulle.Ja, daai tyd het die Goudvelde en omgewing geblom. Lekker tye gewees.

  3. Ja en in ons koerantjie adverteer hulle tot “lywe” ook, die ekonomiese omstandigdhede is rof, almal wil ‘n geldjie hier en daar maak, hehehe

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s