Welkom Bulkalfie! April 16, 2009 Lewies Mymer 28 Comments Hier is hy, al 3,44kg van Liam Enso Ferreira Botha! Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
‘n Pasgebore kind bly vir my fantasties. Gister nog ‘n boepie, vandag mens…Pragtige bulletjie die. Reply
Baie geluk!
‘n Pasgebore kind bly vir my fantasties. Gister nog ‘n boepie, vandag mens…Pragtige bulletjie die.
‘n geskenk uit di hemel…. baie geluk aan julle.!!Dit bly ‘n wonderwerk!
hier kom ‘n WP hakker ………..
Té beautiful vir woorde! Baie geluk!
Pragtig en BAIE geluk!!
Baie geluk Lewies – jou hart wil seker bars.
Dankie Emily
Hi Vormpies!
Thanks Berwick!
Daai ouma ding is die ergste van oupa wees, Therina!
Dankie Kerneels!
Hi Maankind!
Dankt je wel, Tishke!
Voorwaar so, Elza.
Ja nee Pruim, sy oog lyk hoeka of hy in die enjinkamer gebliksem is!
Dankie Strandloper!
Hi Thomas!
Dankie Lou, nou wag ons vir jou ouma-word!
Dankie Tronkie, so nice om weer van jou te hoor.
Hallo Annemari–dis nog een vir wie ek kan stories lees!
Thanks Ffion!
Hallo Murphy, ons besef dit terdeë.
Dankie Elmarie!
Gaan hy rugby speel.
Daar is ‘n geringe moontlikheid Zeppie, so 99%!
So ‘n nuwe mensie bly darem maar ‘n GROOT wonderwerk!
Netso Lourier, netso! Ek was ook een, en nou is dit ‘n wonder dat ek werk!