Hier êrens in die omgewing is ‘n moerske gedoef – doef aan die gang–seker Groenewalds wat hul ouma begrawe. Ten spyte daarvan gaan ek nou kiep–goeie nag, Suid- Afrika!

Kiepie, klink my jy het van Zeppie se hoenderbloed ingekry!
after tearsparty?
Hi Elmarie, kan dalk eppies wees wat probeer inbreek het êrens!
Hallo Plesierig!
Hulle was seker baie lief vir daai oorle ouma, Abrham!