Ek hoor JZ sê in sy verkiesingsveldtog as jy baie van hom hou, trek jy ‘n groot kruis by die ANC. As jy hom nie laaik nie, maak jy ‘n klein kruisie.
Ek hoor JZ sê in sy verkiesingsveldtog as jy baie van hom hou, trek jy ‘n groot kruis by die ANC. As jy hom nie laaik nie, maak jy ‘n klein kruisie.
nots en crosses – ek sal maar ‘n not trek …
Slim Abrham! Ek dink ek skiep ook daai een!
Snaaks!lol..
Myne sal so klein wees, hulle sal dit nie eers raaksien nie
LOL, nee dan maak ek geen kruis nie!