Zig-zag

Hier op die heilge Sabbatsoggend sit Vroukie voor die stikmasjien aan die gordyne maak, wat my laat dink aan die beskrywing van ‘n zig zag naaimasjien–dis ‘n dronk hoer op ‘n baaisiekel. 

11 thoughts on “Zig-zag”

  1. Sy’s gelukkig om materiaal te kan he om gordyne te maak…(verwys na die peanut)lolNeem vir haar koffie of iets…moet haar nou net nie gaan staan en pla nie.giegie

  2. Ek onthou dit Abrham, daar was nog paar ander teregwysings ook, soos Moenie jou hare in die aand was nie, jy gaan snotneus kry!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s