Afskeid en verlange

‘n Jaar gelede hierdie tyd het ek by my ma se sterfbed gesit en haar hand vasgehou. Eintlik moes ek nie hartseer wees nie, dit was haar tyd om te gaan, die liggaam deur ouderdom en siekte opgebruik, nie meer geskik om in hierdie wêreld te funksioneer nie. Tog, toe sy gaan, het ek gehuil. Oor ‘n tyd wat verby is, oor herinneringe, oor spyt?

9 thoughts on “Afskeid en verlange”

  1. Mens is maar altyd spyt, Lewies.Dan dink jy jy kon nog dit of dat gedoen het…Onthou die goeie tye.

  2. Dis ok om hartseer te wees. My pa is nou al so 2.5 jaar gelede weg. Gelukkig kon ek betyds ‘n vliegtuig haal om hom te sien.

  3. So word ons ouer en ons tyd word ook minder, en as die dag aan die deur klop, hoop ons dat ons iets agter laat wat ons geliefdes kan onthou van ons…goeie herinneringe.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s