Ek is vanaand trots om ‘n Cheetah te wees–Jongi Nokwe, jou bliksem(straal)! Jammer habana het julle geCheet met daai steelslag.
(Sou darem meer trots gewees het as julle gewen het)
So terloops, die Bulle verklaar wyd en syd hul bloed is blou, maar Bakkies bloei skouspelagtig rooi!
(Met erkenning aan Jana ten opsigte van die onderwerp)
cheetas se nooit ons verloor….net ons hou almal bo….ne?
};->
Positiewe denke Heros!
Hi Jodo!
Is so Therina.
Hallo Ghaap!
So jy weet ook van verloor,Elmarie!