Toe ek haar vra
se sy ja
“Maar vra vir ma”
Ek vra
vir ma
en ma se ja
“Maar vra vir pa”
Ek vra
vir pa
pa se uhm en pa se aa
maar dan, hoera
se pa ook ja!
(Om een of ander onverklaarbare rede besluit Word om nie meer die kappie op die e te sit nie)
Aanhouer wen {-;
lewies ons vang jou drift – fok die kappies!
Naand Oupa!ê … myne werk! ;-))PS – Copy en Paste, vat sommer by KG!
Einste Klarisabet!
Se ek ook Abrham, en fok sommer die onnerbroeke ook!
Thanks Elmarie!
Hi DsP, lyk maar daar is ‘n plan te maak!
Hallo Annemari!
Dankie vir die shiners, Kerneels!
Laf? nee dis oulik!