Oupa?

En daar is ons gaste weg, die huis terug na normaal. Al wat bly is die herinneringe en die vrae.

Kara (ses jaar):

“Oupa, wie het vir God gemaak?”

“Oupa, as God lief is vir mense hoekom laat hy hulle verdrink?”

” Oupa, word hoenders ook doodgeskiet soos bokke?” (Na aanleiding van haar besluit om nooit weer vleis te eet nie nadat sy ‘n “jagter” se bakkie met bokkarkasse gesien het)

“Oupa, ek en Kyla het mekaar geken voor ons gebore is en besluit ons sal eendag beste maatjies wees”

Iets om oor na te dink as die skemer daal.

13 thoughts on “Oupa?”

  1. Lewies dis daai stilte wat my altyd vang… ek laaik om hier by jou te kuier… jy praat so raak…

  2. Is so Pinky, maar my kerk se leer sê hulle is in sonde ontvang en gebore. Kon nog nooit daai een klein kry nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s