Ons het vanaand goeie vriende ontvang, lekker gesels, gekuier , geeët en’n glasie of wat rooiwyn geniet. Nadat hulle weg is het ek en Vroukie nog ‘n glasie geniet en U2 geluister, met Pamela die werfhond hier by ons voete. Salig. Maar nou sê ek: Goeie nag Suid-Afrika, goeie nag aan al die bloggers daarbuite.
Ek geniet al jou vorige blogs.
Dis die lewe daai!
U2 … yes, yes my neighbour … U2!
Julle vaalpense weet nie van bedtoe nie!Ons Namalanners werk in die dag en slaap in die nag.:D
dankie Nefertiti!
The good life, 10A!
Yes, and u 2 DsP!
Hallo Annemari, hoop jy het ‘n piekfyn Sondag!
Hi Lou, ek dink die soort baldadigheid is toe te skryf aan die lente wat weer kop uitsteek hier in Vaalpensland!
😉
Hello Berwick!
Lewies! is jy al wakker of jy gaan weer laat wees vir werk vandag? ;D
Wyn en U2…klink billik.
Die keer kan ek darem aan die baas verduidelik Trouby!
Hallo Zeppie!
nag ou vrind, lekke snork, et al …..
Hallo Pruim!
Al wakker Oom? Waar is jy??
Hallo DsP! Sluimerend jong!
Hellooooooo Lewies,kan jy my sien waai hier uit Ingeland uit?hiehiehie :0)