Die Lewies nageslag

Liam ontwaak

Liam wys sy mangels.

Mira die ene onskuld "Wie, ek!?"

Mira die ene onskuld “Wie, ek!?”

Twee onlangse snappies van Mira en Liam. Verskoon maar die beheptheid met die kleinkinders, dis ‘n oupa se voorreg!

Annerdag vertel ek julle weer ‘n skunnige storie.

Advertisements

24 thoughts on “Die Lewies nageslag”

  1. Hulle is so flipen oulik, Lewies.Kan nie wag vir my eerste kleinkind nie. Kan mens tog so behep wees en hy’s nog nie eers daar nie!

  2. Deesdae se oupas en oumas is darem nie meer die ou mense van John (?) Vorster se tyd nie, maar dat kleinkinders ‘n gawe van God is, is so waar!

  3. OOOOO, Neeeeee, Lewies, hulle is te cute!!!Mal oor die gaap en Mira lyk so skaam!!! Ek verstaan heeltemal dat jy mal is oor hulle – Watter Oupa of Ouma sou nie wees nie??

  4. Die lekker ding vir grootouers is dat as die kinders moeilik raak kan hulle huistoe gestuur word of oupa kan huistoe gaan.

  5. Ek stem saam, om uopa te wees is voorreg, solank dit nie gebeur voor ek eers soos ‘n oupa voel nie. Wil ook nou nie oupa raak op 44 nie…vroulief verkies in elkgeval tans ‘n stud soos ekke en nie ‘n oupa nie. Geniet hulle sommer baaaiiieee!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s