‘n Engeleskaar op my voorstoep.

Dienggggh!

“Middag Morena”

“Middag Baas. Baas ek is Abraham. Ek soek skrop. My kinders is honger, daar is nie kos by my huis nie. Ek sal die kar was, ek soek net geld vir pap en paraffien.”

“Ek het nie werk vir jou nie, Abraham. Ek het ‘n man wat my help, maar ek sal vir jou kos gee”

“Dankie Baas”

Dienggghh!

“Middag Morena”

“Middag Baas. Ek is Daniël’

 Ek is Ezekiel

 Ek is Isak

                         Ek is Jakob

                         Ek is Johannes

                         Ek is Job

                         Ek is Petrus

                         Ek is Simon

                         Ek is Zagaria

Ek soek skrop. Ek loop die hele dag, ek kry niks. My kinders is honger, daar is nie kos by my huis nie. Ek sal die kar was, ek soek net geld vir pap en paraffien”

Eendag.

Diengggh!

“Middag Morena”

“Middag Baas. My naam is Gabriël”

Weer eens, sorry vir die kak uitleg,  te danke aan Letter fokken trash

                                   

Advertisements

12 thoughts on “‘n Engeleskaar op my voorstoep.”

  1. Jis Therina, soos daai poephol van ‘n minister van polisie, lyk my hy probeer eiehandig die land bankrot jol.Geniet die dag daar in die Kaap. Ai, ek verlang na daai wêreld!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s