Hier kiep – kiep

Nou gaat ek kiep. Hier oor die rekenaar teem ou Janis Joplin die Liewe Heer moet haar ‘n Merceidies Benz gee–nee wat Pearl, werk vir die blerrie kar, hy kom nie so maklik nie!

Goeie nag blog land!  Sweet dreams!

7 thoughts on “Hier kiep – kiep”

  1. Lekker Therina! So amper asof ek in die Kaap was, deinserig en koel hier in die Wes-Transvaal. Hoop jy het ‘n bakgat week !

Leave a reply to pasella Cancel reply