“Lewies, het jy die geyser afgesit?”
“Tjek”
“is die tuinhek gesluit?”
“tjek”
“En die hek langs die huis?”
“Tjek”
“En die voorste hek?”
“Tjek”
“En die skuifhek?”
“Tjek”
“En die hek in die gang?”
“Tjek”
“En die hek onder die afdak?”
“Tjek”
“Het jy Action Force laat weet ons is weg?”
“Tjek”
“Dink jy ons het iets vergeet?”
“Het jy kondome ingepak?”
“Lewies!!!”
lewies gebruik oupa’s nog sulke goed.jy het een item vergeet om te tjek …het ons abrham ingepak(ek wil saam)
lmga. Geniet!
lol
Geniet!
Lewies jou yster!
As die tannie nie “Tjek” geskree het nie, neem ek aan sy het die kondome vergeet??!!! hehehe
Deeglike beplanning is die waarmerk vir sukses
Tjek Mate
heheheheh, soos altyd weet Lewies wat om nie te seg nie…….. sterkte die dae ou vrind!
Van kanse vat kom premstoot, Abrham! Sal jou onthou daar innie Kaap.
Dankie Plankloper! Sal so maak!
Hallo Woordenaar!
Hi Lady-Bug!
Dankie Lisa!
Hi Anha!
So lank daar lewe is, is daar hoop, Maankind!
Hallo Ouboet, be prepared, sê die Boy Scouts!
Dis hy, Vormpies!
Hi Murphy!
O Gaats!
Maar sê nou ek kry nie regte size nie!
Hallo Jan!
Hallo Pruim, dankie!
Yes, mens ry nie Kaap toe sonder ‘n spaarwiel nie
Ek vertrou Lewies het met sy vrou gepraat… 🙂
Geniet dit en voorspoed vir die nuwe jaar, lewies!!
Net so Jan Klaas!
Dankie Pinky, ek het!
tjekmate
tjekmate
Seker om te keer dat die sleutels nie roes by die see nie…
Hallo Poppie!
Use it or lose it Andre!