Ek sit nou hier met LAPA uitgewers (Lees Afrikaans Praat Afrikaans) se nuutste katalogus voor my. Een van die aanbiedinge is ‘n kookboek, Lekker Kuierkos, saamgestel deur Clover. As lusmakertjie wod ‘n resep vir Kola Kakaskoek geplaas onder die afdeling Vakansievrolik. Genugtig! Kakaskoek! Is dit nou Kak askoek of Kakas koek? Nee dankie, hou verby!
Mooi Lewies. Seker kaaskoek?If you want to sit at easePut your elbows on your kneesFirt a grunt and then a squeezeand out it comes like rotten cheese
Het my ook laat wonder!You’d think they had a spellchecker?
of miskien kaaskoek met ekstra k aas…..
Nogal!
Bwhaaaaaaaa dis net jy liewe Lewies!Geseende 2010 vir julle.xxx
Dalk kom dit van Kakamas af?
:-))
Jy gaan iets saam met die Kola nodig hê om die askoek te kan eet {-;
jip, hou verby….ruik onraad in daai koek
Ten minste sal dit geurig wees Oom Lewies!
Dat mens nou kan poësie maak van so ‘n oninspirerende aksie!
Jy meen soos ‘n skoolbasaarkoek?
As daar ‘n spellchecker was het hy sleg opgeslip!
Slim Ffion!
Voor of na hy geëet is Vormpies?
Ek soekie daai resep nie!
Hi Diamond!
dankie vir die goeie wense Tweeling, symste daar!
Wie weet? dalk Kakamas Koeke se gunsteling take away!
Hi Berwick!
Al gee jy my ‘n sjieling eet ek nie sam nie!
Vir seker Clari!
Skerp Pruim!
Nie my eie nie. Ek het hom destyds op Tukkies se toiletdeure gevind
sal jy dit op jou keffie se spyskaart sit Jan?
Ek gaan nou loer
Miskien iets meer Franserig soos: Drolla’ ala Dosé of so iets.
Dis seker ou Kersfeeskoek met nuwe vla…
Dalk gebruikte Kersfeeskoek!