Sê hom! Sê hom sleg!!

Ek het so ‘n tydjie gelede gedreig dat ek ‘n paar inskrywings wat ek vroeër geplaas het, gaan herhaal, so half ter viering van my eerste verjaardag hier op die blogs, ook al lank gelede. So hier volg

Anatomiese skeltaal

Dis vir my vreemd hoe ‘n man in ‘n oomblik van skielike angina

vlot kan swets met sinonieme van die vroulike vagina

as ‘n motor roekeloos voor hom inswenk

is hy dadelik in ego en eer gekrenk

oor sy lippe stroom dit, sonder blik of bloos

Kan jy nie kyk waar jy ry nie, jou bleddie doos!

maar tog, vir daardie verleidelike stukkie anatomie

kan sy manlike begeerte nooit nee sê nie!

Advertisements

2 thoughts on “Sê hom! Sê hom sleg!!”

  1. Die Engelse doen dit gereeld – You D**K.! of sommer met ‘n -head daaran gekoppel.Hulle gebruik ook Pr**k. so dis maar elkant selfkant.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s