Nee wat, Lewies, dit is nog maar dieselfde. Ek kry steeds twee kennisgewings van jou en ander bloggers by wie ek ingeskryf is. Hoop maar hulle sal dit regstel.Lekker dag, en groetnis uit ‘n vuurwarm Kaap. Ek gaan mΓ΄re en Vrydag bietjie Woordfees toe op Stellenbosch.

Beteken dit Lewies gaan nou weer vir ons ‘n paar van sy Hollandse voorsate se skrywes publiseer?
Geniet die Woordfees Kobus!
Hehehe, Clari. Van Sarah L’Homme du Barbarossa en kie!
Bring it on, ASSEBLIEF! {-;