Kuikenmoord

“Daar’s weer kuikens dood, kop afgebyt”

“Vreemd, hulle is nie opgevreet nie”

“Ek verstaan dit nie. Ek ken nie ‘n dier wat dit doen nie”

“Kiepie dood, kiepie dood” Die kind kom nader, ‘n kop-af kuiken in haar hande.

“Here Willem! Kyk “ Die vrou skreeu histeries.

Om die kind se mond sit geel kuikenveertjies, ‘n bloeddruppel biggel op haar lip.

Traaislag nommer drie vir die Blitsfiksie kompetisie

Braaikuiken, enigiemand?

12 thoughts on “Kuikenmoord”

  1. Vingerlek-lekker!(Oor The Sting en Robert Redford en Paul Newman: Dink jy nie in die ’70’s het sogenaamde “mainstream-flieks” meer om die lyf gehad as nou nie?)

  2. Aaaaggenee! Die laat my te veel dink aan al die makabere stories soos “3 kaalkoppe eet tesame” en daais. Hallo Lewies…jy sal vir my ‘n storie met ‘n mooi einde moet skryf (geen vere) anders kry ek nagmerries!

  3. Jou kommentaar is nog grilleriger as die storie!oor die films, ek stem saam, dalk het ek daardie tyd meer intens waargeneem, ek was nogal gek na flieks.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s