Uit die bloute
“Kry dit nou in jou fokken kop! Ek is klaar met jou! Jy was net goed vir seks, ek voel niks vir jou nie!! Niks!!”
Die telefoon suis in haar oor. Sy woorde tref haar hard en genadeloos, die reën en donderblitse daarbuite temper niks
“Los my nou uit! Ek wil fokol van jou weet nie!”
“Ek wens jy vrek’, fluister sy. “Vrek, vrek, vrek” gil sy dan bo die stormlawaai uit
Sy sien die eers die yswit blits, hoor dan die donderknal. Sy hoor hom gil aan die ander kant, dan is dit stil. Net die foon suis.
Niks grillerig nie!
Ja man, het jou ma jou dan nooit geleer om nie op die foun te praat as die donderweer slaat nie? Maar nou ja, jy is mos van Visvoet kontrei, ken nie van swaar weer nie! (Ronnie Belcher sê:Kaapstad se moffieseet tjoklits en toffiesmaar Woodstock se mannedrink swaar weer uit kanne!)
hene Maankind, stel niks jou tevrede nie!
Ek hou hiervan.Lekkkkkkkkkerrrrrrrrr!
Hell hath no fury!!