Blitsfiksie-kompetisie take 5

Uit die bloute

 

“Kry dit nou in jou fokken kop! Ek is klaar met jou! Jy was net goed vir seks, ek voel niks vir jou nie!! Niks!!”

 

Die telefoon suis in haar oor. Sy woorde tref haar hard en genadeloos, die reën en donderblitse daarbuite temper niks

 

“Los my nou uit! Ek wil fokol van jou weet nie!”

 

“Ek wens jy vrek’, fluister sy. “Vrek, vrek, vrek” gil sy dan bo die stormlawaai uit

 

Sy sien die eers die yswit blits, hoor dan die donderknal. Sy hoor hom gil aan die ander kant, dan is dit stil. Net die foon suis.

6 thoughts on “Blitsfiksie-kompetisie take 5”

  1. Slim Spokie! Dis minder as 100 woorde. Ek kry nie die skakel om dit hier te plaas nie (IT gestremd!), maar as jy Blitsfiksie google behoort jy die site te kry.

  2. Ek loop liewers deur die stormEn deur die bliksem weerWant ‘n vrou sal jou doodmaakAs sy kwaad is, in ‘n donker kamerMet ‘n haelgeweer- Piet Botha, Suitcase vol winter

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s