Weer uil alleen op ‘n kluit

Stoksielallen op ‘n Saddardagaand.

Ja, hier sit ek weer als Piet Snot, Vroukie opgekommandeer vir hogere diens in Pertoorsdorp, die hoofsetel  van die organisasie vir wie sy werk. So oor ‘n naweek, kan jy nou meer. G’n respekte vir God en sy gebod nie.

So wonder ek by myselwers.

” Wat eet ek vanaand?”

“Knorrox en pap, maak sommer genoeg vir more ook”

“En vir Maandag se skoftin, eet dit saam met atjar”

“Ek het nou al genoeg rugby gekyk, en American Beauty, my gat is nou deurgesit”

“Nog ‘n glasie plonk?”

“Nee, plonk maak my dronk”

” ‘n Nightcap? Whisky?”

“‘n Dubbel?”

” Dan sien die bottel sy gat gou-gou”

“Die bottel is reeds boomskraap”

“Fok”

“Jy is kak geselskap vanaand”

“jy ook”

“Fok jou”

“Ja, fok jou ook”

Nou gaan ek / ons slaap.

25 thoughts on “Weer uil alleen op ‘n kluit”

  1. More Plankloper! Vroegoggend is die gevoel darem nie so erg nie, maar kom Sondagaand, ai, dan help ‘n knertsie ook nie!

  2. Die meeste ouens wens dat hul kwaai vrouens vir n hele naweek by haar Ma gaan kuier, jy mis joune verskriklik. Tel jou seeninge broer,

  3. Niks help dan nie. Maar mens kan darem bel deesdae en haar stem hoor. Maar aan die anderkant maak dit dinge weer erger!

  4. Ek het dieselfde probleem. Ek drink net twee doppe dan’s ek ‘n ander ou en dáái ou kan suip!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s