Ek wonder, ja ek wonder…

 

Kasteeltjie, adellike vog, borrelend van vreugde

Goue genot onder ‘n maagdelike skuimkop

Voor in die koor van alle ondeugde

Hoe kikker jy my eensaamheid en droefnis op

As een my Sabbatsheimwee so saggies streel

Hoekom is vyf of ses dan te veel?

 

 

 

32 thoughts on “Ek wonder, ja ek wonder…”

  1. Ons deel goeie smaak Lewies. Daai bruisdrankie smaak beter as nektar. Met my size kan ek na 5 nog die blaastoets pass. Ware verhaal.

  2. Nee o hel, slaan onmiddellik oor na Black Label, jy raak aan die slaap net voordat jy dronkverdriet begin kry.

  3. Toe ek nog my pa se geld op universiteit gemors het, DsP, het ons so vol bravade gesê: “n Christen moet ly, maar hy moet nie dors ly nie!” Lekker ligsinnig gewees, waar is die dae!

  4. Nee man, volgende keer kom jy maar oor hier na my deel van die dorp, dan kan ons braai. Jy met jou kasteeltjies en Lifiki met sy swart stickers.

  5. hoekom kry ek allerhande… hmmm… funny gedagtes oor hierdie skrywe… 🙂 want 2 is a couple and 3/more is a crowd….

  6. *grin*Mens kan op twee bene loop, maar na vier bene het jy nie meer genoeg pote nie – die somme is maklik!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s