Booby trap!

“Sies fokken ga!! Bliksemdonnerwettermoer!! Pamela, jou helsim! Hoekom plant jy jou slapskyt booby traps hier tussen die lang grasse waar ek dit nie kan sien nie! En dan is ek nog kaalvoet boonop! Fok!!”

 

 

 

Advertisements

29 thoughts on “Booby trap!”

  1. AAAAAAAAAA!Lekkerrrrrrrrr.warm en natterig.krul so lekker op tussen die tone.ugh…shame. (ek lag nie vir jou nie, ek belowhaha!

  2. Eish Lewies lag ek nou! Die snaakste is dat ‘n mens agterna so kruppel loop soos ‘n kranklike!Hulle sê dis ‘good luck’ lol.

  3. Jy moet jou hond Pedigree voer dan kan jy ook plastiek drolle met ‘n skoppie en besempie opvee soos die kinders in die TV advertensie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s