Laat Oupa Lewies jou nou vertel, Liampie,

 

 

… met hierdie attitude gaan jy kak optel!

 

 

 

 

Sien jy nou, ek het jou mos gese!

 

(Mira strip haar moerkie vir haar kleinboet!)

28 thoughts on “Laat Oupa Lewies jou nou vertel, Liampie,”

  1. Met so n attitude gaan n arme man eendag GROOT kak van haar optel. Liampie’t al klaar geleer om weg te kyk asof niks gebeur het nie! Ek dink hy’t potensiaal!

  2. Wag tot sy groot is…DAN moet jy haar sien! (En dit sal beslis nie net boetie wees wat moet ontgeld nie 🙂

  3. Lyk my hier is ‘n familiestreep Therina!(Dankie vir die kompliment, ek is baie erg oor die outjies)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s