Mira, die derde kleindogter het Dinsdag verjaar, vir die derde keer.
Haar ma roep haar om saam te gaan winkels toe.
Haar antwoord weerspieel hierdie grondige beginsel van verbruikersweerstand:
“Fokken stupid”
Siedaar, die antwoord op die globale ekonomiese krisis!
(En ‘n besorgde Oupa Lewies wonder: Waar leer die kind die geswets?)
Slim kind!
Uit die mond van die suigeling…..:-)
hiehhiehiehie!Ek sien jou onskuld glinster in jou oe.
Hi Berwick!
netso Thomas!
Hallo Lou! Oupas en oumas is altyd onskuldig as dit by die twyfelagtige dinge kom, maar as die positiewe ter sprake kom, is dit hulle goeie opvoeding wat deurwerk na die kleinkinders!
Jammer die flieks is in malls!
Ek stem!
definitief nie Mevrou! Ek het ‘n wag voor my mond!
jy’s reg Ghaap, ek praat mos nie 4kin lelik nie!
Soos in die ou dae–die inryteaters. was nou nie juis bevorderlik vir kritiese fliekkyk nie maar die ander dinge! later, na die gesin nou begin is, was so ‘n uitstappie lekker gesinsvermaak.
Skies maar ek het nou gelag! Kinders…
In die rye waar sy vir half-dooie kassieres moet wag.
Ja, die klein bokkers kan mens in die skande steek!