Hair, beautiful hair…

Ek kyk vanaand Supersterre, en hierdie onomstootlike waarheid kom meteens by my op,  dis ‘n feit wat staan soos ‘n koei wat lê, Riaan Cruywagen en Manuel Escorcio deel nie dieselfde haarstilis nie.

 

Ag ja, Jane se Moer.

15 thoughts on “Hair, beautiful hair…”

  1. Sê ek vir Vroukie, dis ‘n harerige show!!Jinne, dalk voel ek anders oor Patty se boobs. (As ek maar kon voel!!)

  2. Ek het nogals dieselle ding gedink. Ek het nie eens hare nie, maar as ek gehad het, sou ek hulle darem gekam het.

  3. Ek het dit nie gekyk nie, maar die kinders in my klas het my vertel.Hulle vra my hoekom Patty ‘n push-up bra dra.Se ‘n ander een as sy net vinnig loop sal dit uitpop.Dog ek giggel my disnis vir die kleintjies.Hene, Lewies, maak hulle ons Afrikaners se naam gat of wat? Is dit nie biekie kommin nie?

  4. Ja Lou, vra dit. Ons Afrikanermense is mos maar soft targets, maar darem is daar ‘n hele klomp wat nie in die bull’s eye is nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s